INVITATION TO NOMINATE MEMBERS TO CLINIC COMMITTEES

The term of office of many committees at clinics or clusters of clinics (“Committees”) is expiring. New Committee members will need to be nominated in terms of the Western Cape […]
GOURITSMOND WATERTOEVOER

Ons Tegniese afdeling is tans besig met die opvulling van die Gouritsmond reservoir, wat reeds 10% vol is. Die watertoevoer na die dorp behoort teen die einde van vandag herstel […]
SLANGRIVIER THUSONG MOBIELE UITREIK PROGRAM: 19 TOT 20 MEI 2021

Hessequa munisipaliteit bied weer ‘n Thusong mobiele uitreik program aan te Slangrivier gemeenskapsaal. Hierdie program sal plaasvind op: DATUM: 19 Mei 2021 TYD: 09:00 – 15:00 DATUM: 20 Mei 2021 […]
GOURITSMOND WATERTOEVOER: 10 MEI 2021

Gouritsmond se reservoir is tans op 15%. Die invloei na die reservoir is stadig en sal die opvulling en dosering deur die nag geskied sodat die watertoevoer na die dorp […]