Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu
Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu
Entrepreneurs Academy

SLANGRIVIER THUSONG MOBIELE UITREIK PROGRAM: 19 TOT 20 MEI 2021

Hessequa munisipaliteit bied weer ‘n Thusong mobiele uitreik program aan te Slangrivier gemeenskapsaal. Hierdie program sal plaasvind op:

DATUM: 19 Mei 2021

TYD: 09:00 – 15:00

DATUM: 20 Mei 2021

TYD: 09:00 – 15:00

Indien u aansoek wil doen vir werkloosheidsversekering, behuising navrae het, gesondheidsprobleme ondervind, inligting oor besigheid registrasie benodig, kan hierdie hulp by die Thusong mobiele program verkry word.

Skakel asb Mnr. Raymond Heunis of Me. Elizma Moolman by (028) 7137803 indien u enige navrae het.

BOU GEMEENSKAPE – VERANDER LEWENS

SLANGRIVIER THUSONG MOBIELE UITREIK PROGRAM OP 19 EN 20 MEI 2021

Thank for your file upload