Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu
Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu

GOURITSMOND WATERTOEVOER

Ons Tegniese afdeling is tans besig met die opvulling van die Gouritsmond reservoir, wat reeds 10% vol is. Die watertoevoer na die dorp behoort teen die einde van vandag herstel te wees. Die gemeenskap word bedank vir hul geduld in die verband.

UITGEREIK: Hessequa Munisipaliteit op 10 Mei 2021 om 11:46

Thank for your file upload