Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu
Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu

Riversdal behuisingswaglys inligting

Die behuisingspersoneel besoek Riversdal vir die opdatering van behuisingswaglys inligting.

 

Datum Plek Tyd

Donderdag,

17 Januarie 2019

 

Thusong Sentrum 10:00

Donderdag,

24 Januarie 2019

 

Thusong Sentrum 10:00

Die volgende dokumente moet u vergesel:

  1. Identiteitsdokument (man & vrou)
  2. Huweliksertifikaat (indien getroud)
  3. Egskeidingsbevel (indien van toepassing)
  4. Geboortesertifikaat (indien van toepassing)
  5. Bewys van inkomste (payslip) – nie ouer as drie (3) maande (man & vrou)
  6. Werkloosheid verklaring – indien werkloos.

Thank for your file upload

Hessequa Tourism has been nominated for the South Africa Tourism Awards 2022

We need all the support we can get to win our nomination category (Destinations). Please do vote for us by using the link button below: