Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu
Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu
Entrepreneurs Academy

Stilbaai Rioolwerke opgradering

Die Stilbaai rioolwerke moet gedurende die feesseisoen ‘n geweldige spitslading hanteer. Hierdie lading is baie meer is as wat gedurende die jaar ondervind word. Planne is reeds in 2018 gefinaliseer om hierdie probleem aan te spreek. Die tenderproses het reeds begin en sluit die aansoeke einde Januarie 2019.

Die tenders sal daarna geevalueer word en sal konstruksie hopelik in die eerste helfte van 2019 afskop. Die munisipaliteit beoog om die opgraderingsprojek voor die einde van 2019 te voltooi. Die rioolwerke sal na die opgradering oor voldoende kapasiteit beskik om die vakansie spits te hanteer. Dit behoort ‘n einde te bring aan die reuk probleem.

Thank for your file upload