We are currently redoing the road markings in the Still Bay area. Residents are requested to be patient as the flow of traffic may be somewhat impeded. Every effort will be made to cause as little disruption as possible. We apologise for the inconvenience.
Hiermee word u in kennis gestel dat padmerke in die Stilbaai omgewing weer opnuut aangebring word. Inwoners word versoek om geduldig te wees aangesien die vloei van verkeer ietwat belemmer kan word. Inwoners word verseker dat die nodige aandag geskenk word om so min as moontlik ontwrigtings te veroorsaak. Almal se samewerking word opreg waardeer. Verskoning word aangebied vir die ongerief.