To install new fire hydrants, the water supply will be interrupted on Monday, 20 June 2022 from 08:30.
AFFECTED STREETS:
Hoogbaard Street (± 1 hour)
Skool Street (± hour)
A water truck will circulate in the area. We apologise for the inconvenience.
KENNISGEWING VAN BEPLANDE ONDERBREKING VAN DIE WATER TOEVOER – SLANGRIVIER BO-RIVIER (MAANDAG, 20 JUNIE 2022)
Weens die installering van nuwe brandkrane, sal die water toevoer onderbreek word op Maandag, 20 Junie 2022 vanaf 08:30.
GEAFFEKTEERDE STRATE:
Hoogbaardstraat (± 1 uur)
Skoolstraat (± 1 uur)
ʼn Water trok sal in die area sirkuleer. Verskoning word aangebied vir die ongerief.