Motorlisensie hernuwing

image_pdfimage_print

Hernuwings kennisgewings

Motoreienaars word herinner daaraan dat geen hernuwings kennisgewing vir motorvoertuiglisensie tydens Desember 2016 of Januarie 2017 uitgestuur was nie.

Persone wie geaffekteer word is persone wie se voertuiglisensie Desember 2016 asook Januarie 2017 verval het.Motoreienaar moet asb. toesien dat hul voertuiglisensies betyds hernu word.

Die Verkeerkskantoor kan gekontak word vir enige verdere navrae by Tel: 028 713 7817

 

Fica vir motorregistrasie transaksies.

Alle persone wat e-natis transaksies voortaan wil doen moet seker maak dat hul alreeds hul woonadres bevestig het.

Die Nasionale Depatement vereis dat alle persone hul besondehede opdateer.

Indien ‘n person nie besonderhede opdateer nie sal transaksies geweier word.

Bewys van adres moet getoon kan word tesame met Identiteits Document.