Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu
Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu
Entrepreneurs Academy

KENNISGEWING: INSTALLERING VAN VESEL TE RIVERSDAL

Hessequa Munisipaliteit is bewus van die optiese veselkabels (“fibre optic cables”) wat tans in Riversdal geïnstalleer word.

  • Diensverskaffers wat veselkabels installeer word slegs toegelaat om die veselkabels ondergronds te lê en mag hulle nie pale vir hierdie kabels in openbare plekke oprig nie.
  • Inwoners word ook aangeraai om versigtig te wees wanneer hulle toestemming aan diensverskaffers van vesel gee om sonder ʼn skriftelike ooreenkoms pale op hul eiendom op te rig.

VIR ONDERSTEUNING: Skakel (028) 713 7964 (gedurende kantoor ure) vir inligting oor die oprigting van onwettige pale vir veselkabels.

Thank for your file upload