Albertinia – WATER IS SAFE

image_pdfimage_print

MESSAGE WARNING THAT ALBERINIA WATER HAS BEEN CONTAMINATED HAS NOT BEEN ISSUED BY HESSEQUA MUNICIPALITY

The Hessequa Municipality has learnt that there is a message going around on social media, warning people that Albertinia’s water has been contaminated and not to drink the water. THIS MESSSAGE IS FALSE and not applicable to Albertinia or the Hessequa region.

The Hessequa Municipality did not issue this message. Our drinking a water is safe to use for human consumption.

In an event that the Hessequa Municipality issued any message, we would have used our communication platforms and identified ourselves in the message/notice as the creator of the message.

We urge the Hessequa community not to further spread this false message.

Issued by Hessequa Municipality
19/02/2019

—————————————————————————————————————————

ALBERTINIA SE KRAANWATER IS VEILIG

ʼn VALS boodskap doen tans die rondte dat Albertinia se drinkwater besmet en ondrinkbaar is. Hierdie boodskap is ONWAAR en is nie deur die Hessequa Munisipaliteit uitgereik nie.

Dit het onder die Hessequa Munisipaliteit se aandag gekom dat ʼn VALS boodskap op sosiale media versprei word, dat Albertinia se gemeenskap nie die kraanwater moet drink nie. Hierdie boodskap is ONWAAR en nie van toepassing op die Hessequa gemeenskap nie.

Die Hessequa streek se water is veilig vir menslike gebruik en word die gehalte van water ter alle tye gemonitor.  Die gemeenskap word versoek om slegs inligting wat deur die munisipaliteit uitgereik word te deel. Alle belangrike kennisgewing sal op munisipale kommunikasie mediums gedeel word soos bv. die munisipale webwerf, munisipale Facebook blad, SMS’e, kennisgewingborde ens.

Hessequa Munisipaliteit doen ʼn beroep op die Hessequa gemeenskap om nie verdere hierdie vals boodskap te versprei nie.