SEWENDE AGTEREENVOLGENDE SKOON OUDIT VIR HESSEQUA MUNISIPALITEIT

Hessequa Munisipaliteit spog weereens met ʼn skoon ouditverslag vanaf die kantoor van die Ouditeur Generaal vir die 2019/20 finansiële jaar. Wat die prestasie nog meer besonders maak, is dat dit […]
KENNISGEWING VAN SLUITING VAN MUNISIPALE SPORTFASILITEITE, GEMEENSKAPSALE, BIBLIOTEKE EN MUSEUMS

Hiermee geskied kennis dat alle munisipale sportfasiliteite, gemeenskapsale, biblioteke en museums weens die toename in Covid-19 infeksies in die land met effek 28 Junie 2021 tot 11 Julie 2021 vir […]
HESSEQUA BIBLIOTEEKDIENS: UITNEEM EN TERUGBRING VAN BIBLIOTEEKMATERIAAL: 28 Junie 2021 – 11 Julie 2021

In ‘n poging om ʼn tussentydse diens tydens die aangepaste Vlak 4-inperking (28 Junie – 11 Julie 2021) aan die gemeenskap te lewer, sal Hessequa Biblioteke ʼn afhaal- en opteldiens […]
NOTICE OF PLANNED INTERRUPTION OF THE WATER SUPPLY IN ALBERTINIA: POSTPONED UNTIL 30 JUNE 2021 DUE TO RAIN

To connect a new Water Main Outlet pipe from the Reservoir, the water supply in Albertinia will be interrupted on Wednesday, 30 June 2021 from 08h00 to 16h00. Please ensure […]
GOURITSMOND POWER OUTAGE: 29 JUNE 2021

We are aware of the power outage in parts of Gouritsmond. The fault has been reported to Eskom and we are awaiting their assistance. Estimated time of repairs is 4 […]