BURGEMEESTER SE 6-‘N-KANT KRIEKETTOERNOOI: 04 – 16 JUNIE 2021

Die Burgemeester se ses-’n-kant kriekettoernooi wat hierdie jaar vir die derde keer aangebied word, sal op Vrydag, 04 Junie 2021 afskop met die finale wat op Jeugdag, 16 Junie 2021, […]
SLUITING VAN BESKERMINGSDIENSTE SE KANTORE TE RIVERSDAL: 30 APRIL 2021

Beskermingsdienste wat die Brandweer, Verkeerskantoor, Skut, asook Wetstoepassingsafdeling insluit sal op 30 April 2021 om 13h00 as gevolg van ‘n personeel funksie sluit. Die Motor registrasie en toetsstasie sal normaal […]