Kommentaar op konsep begroting 2019 2020

Konsep Begroting 2019/2020 en konsep 2de Hersiende Geïntegreerde Ontwikkelingsplan (GOP) Kennis geskied hiermee dat die Hessequa Raad ‘n konsep kapitaal- en bedryfsbegroting en Geïntegreerde Ontwikkelingsplan (GOP) vir die tydperk 01 Julie […]
Konsep begroting 2019 2020 hoogtepunte

KONSEP KAPTIAAL BEGROTING 2019/2020 HOOGTEPUNTE Kragtens die Munisipale Finansiële Bestuurswet, moet die munisipaliteit ‘n konsep begroting aan die publiek voorlê vir oorweging en kommentaar alvorens die finale begroting aan die […]