Hessequa Municipality has appointed Ezamaqhinebe CC (contact person: Anelisa Fete), for the upgrading of the following roads in Riversdal:
- Monday – 08 December 2025: Orr Street (from Van den Berg Street to Church Street)
- Tuesday & Wednesday – 09 & 10 December 2025: Church Street (from Main Street to Solomon Street)
- Thursday & Friday – 11 & 12 December 2025: Vetterivier Street (from Lower Long Street)
Properties on these roads will be affected by the construction and are urged to make alternative arrangements. Traffic control will be in place for the duration of the construction. Access to these properties will be made available, where possible.
Please note that the programme might be affected due to weather conditions. We hereby thank the community for their patience.
For any enquiries you can contact Ms Anelisa Fete on 065 885 1793 or Ms Shahida Kennedy on 061 541 7081.
OPGRADERING VAN PAAIE ON DELE VAN RIVERSDAL: 08 TOT 12 DESEMBER 2025
Hessequa Munisipaliteit het Ezamaqhinebe CC (kontakpersoon: Anelisa Fete), vir die opgradering van die volgende paaie aangestel.
- Maandag – 8 Desember 2025: Orrstraat (van Van den Bergstraat tot Kerkstraat)
- Dinsdag & Woensdag – 9 & 10 Desember 2025: Kerkstraat (van Hoofstraat tot Solomonstraat)
- Donderdag & Vrydag – 11 & 12 Desember 2025: Vetterivierstraat (van Langstraat)
Eiendomme in hierdie paaie sal deur die konstruksie geraak word en word dus versoek om alternatiewe reëlings te tref. Verkeersbeheer sal in plek wees vir die duur van die konstruksie. Toegang tot hierdie eiendomme, sal waar moontlik, beskikbaar gemaak word.
Neem asseblief kennis dat die program beïnvloed kan word as gevolg van weerstoestande. Hiermee bedank ons die gemeenskap vir hul geduld.
Vir enige navrae kan u Me. Anelisa Fete by 065 885 1793 of Me. Shahida Kennedy by 061 541 7081 kontak.