Afrikaans Afrikaans English EnglishXhosa Xhosa
Search

TYDELIKE SLUITING VAN PROTEA BIBLIOTEEK, ALBERTINIA: 10 – 14 OKTOBER 2022

Neem asseblief kennis dat die Protea Biblioteek in Albertinia gesluit is vanaf 10 – 14 Oktober 2022 weens Provinsiale bates opname. Verskoning word aangebied vir die ongerief.

Search

Categories

Thank for your file upload