TEMPORARY CLOSURE OF MELKHOUTFONTEIN LIBRARY EXTENDED WITH A DAY

image_pdfimage_print

Please note that the Melkhoutfontein Library will also be closed tomorrow, 18 June 2021 due to the installation of carpets.

We apologise for the inconvenience.

TYDELIKE SLUITING VAN MELKHOUTFONTEIN BIBLIOTEEK VERLENG MET N DAG

Neem asb kennis dat die Melkhoutfontein Biblioteek ook more, 18 Junie 2021, gesluit sal wees weens die installering van matte.

Verskoning word aangebied vir die ongerief.