VROEË SLUITING VAN VERKEERSKANTOOR
Hiermee geskied kennis dat die Riversdal en Heidelberg Verkeerskantoor op
1 MAART 2019 OM 10:00 vir normale besigheid en bedryf sal sluit.
Essensiële Dienste – Beskermingsdienste sal op die normale wyse gelewer word.
