To upgrade the network, the electricity supply will be interrupted on:
Date: Thursday, 25 August 2022
Alternative date: Friday, 26 August 2022
Time: 08:00 to 18:00
Affected Areas: Parts of Uys Street, Heidelberg
Please contact our office at 028 713 8019 if more information is needed. Please note that the network must be considered live at all times.
We apologise for the inconvenience.
KENNISGEWING VAN BEPLANDE ONDERBREKING VAN DIE ELEKTRISITEITSTOEVOER: DELE VAN UYSSTRAAT, HEIDELBERG – 25 AUGUSTUS 2022
Om die netwerk op te gradeer, sal die elektrisiteitstoevoer onderbreek word op:
Datum: Donderdag, 25 Augustus 2022
Alternatiewe datum: Vrydag, 26 Augustus 2022
Tyd: 08:00 tot 18:00
Geaffekteerde areas: Dele van Uysstraat, Heidelberg
Kontak ons kantoor by 028 713 8019 indien meer inligting benodig word. Neem asseblief kennis dat die netwerk te alle tye as lewendig beskou moet word.
Verskoning word aangebied vir die ongerief.