Afrikaans Afrikaans English EnglishXhosa Xhosa
Search

BRUIN WATER TE RIVERSDAL – 23 AUGUSTUS 2022

Op 23 Augustus 2022 het Hessequa Munisipaliteit se Tegniese span oorgeskakel na die 5000 kiloliter reservoir om water sekuriteit te bewerkstellig. Bruin water het in sekere gedeeltes van Riversdal voorgekom waarna die retikulasie stelsel onmiddellik gespoel is. Verskoning word aangebied vir die ongerief.

Search

Categories

Thank for your file upload