Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu
Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu

NOTICE OF PLANNED INTERRUPTION OF THE ELECTRICITY SUPPLY: PARTS OF STILL BAY – 09 JUNE 2022

To do essential maintenance, the electricity supply will be interrupted on:

Date: Thursday, 09 June 2022

Alternative date: Friday, 10 June 2022

Time: 08h30 to 16h00

Affected Areas: Municipal offices, Harbour area , Skulpiesbaai , Bosbokduin , Golf park

Affected Streets: Paling, Bosbok, Waterkant, Sterretjie, Albetros, Wege

Please note that the network must be considered live at all times Affected customers will receive a notice by hand. We apologise for the inconvenience.

KENNISGEWING VAN BEPLANDE ONDERBREKING VAN ELEKTRISITEITSTOEVOER: DELE VAN STILBAAI – 09 JUNIE 2022

Om noodsaaklike instandhoudingswerk te doen, sal die elektrisiteitstoevoer onderbreek word op:

Datum: Donderdag, 09 Junie 2022

Alternatiewe datum: Vrydag, 10 Junie 2022

Tyd: 08h30 tot 16h00

Geaffekteerde area: Munisipale kantore, Hawe gebied, Skulpiesbaai , Bosbokduin , Golf park

Geaffekteerde Strate: Paling, Bosbok, Waterkant, Sterretjie, Albetros, Wege

Neem asseblief kennis dat die netwerk te alle tye as lewendig beskou moet word. Geaffekteerde kliënte sal ‘n kennisgewing per hand ontvang. Verskoning word aangebied vir die ongerief.

Thank for your file upload