To upgrade the 11kv Electrical Network in Gouritsmond, the electricity supply will be interrupted on:
Date: Monday, 13 June 2022
Alternative date: Tuesday, 14 June 2022
Time: 08h00 to 16h00
Affected Area: Kusweg West, Gouritsmond.
Please note that the network must be considered live at all times Affected customers will receive a notice by hand. We apologise for the inconvenience.
KENNISGEWING VAN BEPLANDE ONDERBREKING VAN ELEKTRISITEITSTOEVOER: GOURITSMOND – 13 JUNIE 2022
Om die 11kv Elektriese Netwerk in Gouritsmond op te gradeer, sal die elektrisiteitstoevoer onderbreek word op:
Datum: Maandag, 13 Junie 2022
Alternatiewe datum: Dinsdag, 14 Junie 2022
Tyd: 08h00 tot 16h00
Geaffekteerde area: Weskusweg, Gouritsmond.
Neem asseblief kennis dat die netwerk te alle tye as lewendig beskou moet word. Geaffekteerde kliënte sal ‘n kennisgewing per hand ontvang. Verskoning word aangebied vir die ongerief.