Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu
Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu
Entrepreneurs Academy

NOTICE OF PLANNED INTERRUPTION OF THE ELECTRICITY SUPPLY: GOURITSMOND – 28 JULY 2022

To upgrade the network, the electricity supply will be interrupted on:

Date: Thursday, 28 July 2022

Alternative date: Friday, 29 July 2022

Time: 08:00 to 16:00

Affected Areas: The whole town will be affected as the contractor will be working on several sites.

Please note that the network must be considered live at all times. Affected customers will receive a notice by hand.

We apologise for the inconvenience.

KENNISGEWING VAN BEPLANDE ONDERBREKING VAN DIE ELEKTRISITEITSTOEVOER: GOURITSMOND – 28 JULIE 2022

Om die netwerk op te gradeer, sal die elektrisiteitstoevoer onderbreek word op:

Datum: Donderdag, 28 Julie 2022

Alternatiewe datum: Vrydag, 29 Julie 2022

Tyd: 08:00 tot 16:00

Geaffekteerde areas: Die hele dorp sal geaffekteer word aangesien die kontrakteur op verskeie terreine sal werk.

Neem asseblief kennis dat die netwerk te alle tye as lewendig beskou moet word. Geaffekteerde kliënte sal ‘n kennisgewing per hand ontvang.

Verskoning word aangebied vir die ongerief.

Thank for your file upload