Afrikaans Afrikaans English EnglishXhosa Xhosa
Search

Lesersdag

Onthou om jou Lesersdag kaartjies te koop!
15 Mei 2019

??? Stilbaai Leeskring en Hessequa Munisipaliteit bied aan Lesersdag met Martin Steyn en Jo Nel

Datum: 15 Mei 2019

Tyd: 10:00 vm

Plek: Burgersentrum, Riversdal

Kaartjies: R50,00

Kaartjies beskikbaar by Hessequa Biblioteke en Stilbaai Leeskring.
Vir meer inligting kontak:
Annet Conradie 072 745 8612
Melanie Cloete 028 713 8014
Gerda Papendorf 028 713 7839

Search

Categories

Thank for your file upload