Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu
Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu
Entrepreneurs Academy

HESSEQUA BIBLIOTEEKDIENS BEDRYFSURE

Hessequa Biblioteke bedryfsure en diens word 11 Oktober 2021 aangepas soos deur die Wes-Kaapse Biblioteekdiensstandaardbedryfsprosedures aangewys.  Sien asb. onderstaande aangepaste bedryfsure en diens.

RIVERSDAL EN STILBAAI BIBLIOTEKE IS SATERDAE OOP

Alle gebruikers moet voldoen aan die COVID-19-voorsorgmaatreëls, naamlik hand-ontsmetting, handhawing van sosiale afstand en die dra van ‘n lapmasker. Niemand mag die biblioteek binnekom sonder ‘n lapmasker of gesigsbedekking nie.  Gebruikers moet buite die biblioteek wag by die aangeduide merke. Alle gebruikers moet deur ‘n siftingsproses gaan alvorens hulle die biblioteek .

BELANGRIK

▪Gebruikers sal nie toe gelaat word om koerante en tydskrifte binne die biblioteek te sit en lees nie.

▪Volwasse  gebruikers mag tot 12 items op ‘n keer vir twee weke leen.

▪Kinder gebruikers mag tot 4 items op ‘n keer vir twee weke leen.

▪Alle biblioteekmateriaal word in kwarantyn geplaas in ooreenstemming met die Covid-19 regulasies. Ons vra gebruikers om asb. geduldig te wees gedurende hierdie tydperk.

▪Die gebruik van die studie- en rekenaar area in die biblioteek sal beperk word in ooreenstemming met die Covid-19 regulasies.

▪Die aantal mense vir toegang tot die biblioteek sal beperk word.

▪Gebruikers se tyd spandeer in die biblioteek sal beperk word.

RIVERSDAL BIBLIOTEEK

10:00 – 17:30 ▪ Maandag tot Donderdag

10:00 – 17:00 ▪ Vrydag

09:00 – 12:00 ▪ Saterdag

STILBAAI BIBLIOTEEK

10:00 – 17:00 ▪ Maandag tot Vrydag

09:00 – 12:00 ▪ Saterdag

HEIDELBERG BIBLIOTEEK

09:00 – 17:30 ▪ Maandag tot Donderdag

09:00 – 16:00 ▪ Vrydag

DUIVENHOKS BIBLIOTEEK

09:00 – 17:00 ▪ Maandag tot Donderdag

09:00 – 16:00 ▪ Vrydag

MELKHOUTFONTEIN BIBLIOTEEK

09:00 – 17:00 ▪ Maandag tot Vrydag

ALBERTINIA BIBLIOTEEK

09:00 – 13:00 and 14:00 – 17:30 ▪ Maandag tot Donderdag

09:00 – 13:00 and 14:00 – 17:00 ▪ Vrydag

GOURITSMOND BIBLIOTEEK

11:00 – 13:00 and 14:00 – 17:00 ▪ Maandag tot Vrydag

PROTEA BIBLIOTEEK

10:00 – 13:00 and 14:00 – 17:30 ▪ Maandag tot Donderdag

10:00 – 13:00 and 14:00 – 17:00 ▪ Vrydag

SLANGRIVIER BIBLIOTEEK

10:00 – 13:00 and 13:30 – 16:30 ▪ Maandag tot Donderdag

09:00 – 13:00 and 13:30 – 15:30 ▪ Vrydag

 MOLENRIVIER BIBLIOTEEK

08:00 – 14:00 ▪ Dinsdag, Woensdag en Donderdag

 BRAKFONTEIN BIBLIOTEEK

07:30 – 13:30 ▪ Dinsdag en Donderdag

VERMAAKLIKHEID BIBLIOTEEK

08:00 – 13:00 and 14:00 – 17:00 ▪ Maandag, Woensdag en Vrydag

14:30 – 16:30 ▪ Dinsdag en Donderdag

VONDELING BIBLIOTEEK

08:30 – 12:00 and 13:30 – 15:00 ▪ Maandag tot Vrydag

 

Thank for your file upload