Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu
Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu
Entrepreneurs Academy

HEROPENING VAN MUNISIPALE FASILITEITE

Hiermee geskied kennis dat alle munisipale sportfasiliteite en gemeenskapsale met effek 11 Februarie 2021 oopgestel word aan die publiek, weens die afname in Covid-19 infeksies in die streek. Besprekings word op hierdie stadium beperk tot geloofsgebaseerde funksies, die beoefening van sport en vergaderings. Geliewe kennis te neem dat alle sosiale funksies tans deur wetgewing verbied word en daarom word geen besprekings ten opsigte van sosiale funksies aanvaar nie. Alle besprekings is onderhewig aan die nakoming van die Regulasies soos uitgevaardig onder die Wet op Rampbestuur, Wet 57 van 2002, asook enige ander voorwaardes soos bepaal deur die Hessequa Munisipale Raad.

Besprekings kan by die onderskeie munisipale kantore gemaak word of deur (028) 713 8000 te skakel.

Geplaas deur Hessequa Munisipaliteit

Thank for your file upload