Duivenhoks Library in Heidelberg will be closed from 16 – 27 April 2018 due to necessary maintenance repairs to the building.
No items will be due during the two week period.
The Duivenhoks Library will reopen 30 April 2018 to all residents and visitors.
_____________________________________________________________________________________
Die Duivenhoks Biblioteek in Heidelberg sal tussen 16 – 27 April 2018 gesluit wees.
Noodsaaklike herstelwerk aan die gebou word benodig.
Geen items sal gedurende die twee week tydperk verskuldig wees nie.
Die Duivenhoks Biblioteek sal weer op 30 April 2018 geopen vir alle inwoners en besoekers.