Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu
Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu

Duivenhoks Biblioteek gesluit van 28 Sept – 6 Okt 2015

Duivenhoks Biblioteek te Heidelberg sal gesluit wees vanaf 28  September 2015 tot en met 6 Oktober 2015 ter voorbereiding vir die ingebruikneming van ‘n boekopsporingstelsel.

Die personeel vra om verskoning vir enige ongerief.

Die biblioteek se gewone ure en werksaamhede hervat weer op 7 Oktober 2015.

Thank for your file upload