Duivenhoks Biblioteek gesluit van 28 Sept – 6 Okt 2015

Duivenhoks Biblioteek te Heidelberg sal gesluit wees vanaf 28 September 2015 tot en met 6 Oktober 2015 ter voorbereiding vir die ingebruikneming van ‘n boekopsporingstelsel. Die personeel vra om verskoning […]