Hiermee geskied kennis dat alle munisipale sportfasiliteite en gemeenskapsale met effek 11 Desember 2020 vir die publiek gesluit word tot verdere kennisgewing, weens die toename in Covid-19 infeksies in die streek. Hierdie sluit die sportfasiliteite uit wat deur die onderskeie sportklubs of organisasies soos gholf, tennis, rolbal en jukskei op ‘n langtermyn basis gehuur word.
Vir meer inligting sien aangehegde dokument vir u kennisname:
kennisgewing – sluit van fasiliteite
Geplaas op 11 Desember 2020 deur Hessequa Munisipaliteit.