VELDBRAND TUSSEN STILBAAI EN RIVERSDAL DUUR VOORT

18/01/2017 VELDBRAND TUSSEN STILBAAI EN RIVERSDAL DUUR VOORT Die veldbrand tussen Stilbaai en Riversdal is tans nog onbeheerd. Brandweerpersoneel van Hessequa munisipaliteit, Eden Distriksmunisipaliteit en Working on Fire werk in […]
Kragonderbreking
Eskom bevestig dat die huidige kragonderbreking te Albertinia, Stilbaai, Jongensfontein en Riversdal omgewing tans ondersoek word. Tydsduur kan nie tans bevestig word nie.
N2 Albertinia en R305 Stilbaai gesluit vir verkeer

R305 Stilbaaipad en N2 vanaf die R305 na Albertinia is gesluit vir verkeer as gevolg van die oorweldigende rook. N2 in the direction of Albertinia and the R305 Stilbaai turnoff […]