Afrikaans Afrikaans English EnglishXhosa Xhosa
Search

Witsand is weer aanlyn

Hessequa Munisipaliteit se diensverskaffer het bevestig dat alle herstelwerk aan die netwerk infrastruktuur by Witsand voltooi is. Alle dienste is herstel en operasioneel sedert gisteraand 18H00.

Kommunikasie (telefone & epos), kragverkope, rekeninge navrae, ens. is tans weer in werking. 


Indien u enige probleme ondervind, kontak ons by tel: 028 713 8000.

Search

Categories

Thank for your file upload