Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu
Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu
Entrepreneurs Academy

WITSAND DESALINATION PLANT

Hessequa Municipality has recently received several inquiries about the operation of the desalination plant in Witsand.

The desalination plant was not commissioned during December 2021 as an existing borehole and Overberg Water Board provided sufficient water to supply the community of Witsand with water during the holiday season. The desalination plant was put back into operation from 31 January 2022 to purify water during the day and during the night the borehole supplies water to the municipal reservoirs. Since January 2022, extremely high temperatures have been experienced and as a precautionary measure, the plant has been put back into operation.

Provision was made in the budget for 2022/23 for the maintenance of the desalination plant. The electrical costs at the plant are high and therefore the plant will only be commissioned during crisis times and holidays.

The municipality assures the residents of Witsand that the plant is fully operational and that the plant provides the necessary outcomes for which it was initially erected.

WITSAND ONTSOUTINGSAANLEG

Die Hessequa Munisipaliteit het die afgelope tyd verskeie navrae ontvang oor die werking van die ontsoutingsaanleg in Witsand.

Die ontsoutingsaanleg was gedurende Desember 2021 nie in werking gestel nie omrede ʼn bestaande boorgat en Overberg Water Raad voldoende water gelewer het om die gemeenskap van Witsand gedurende die vakansie seisoen van water te voorsien. Die ontsoutingsaanleg was vanaf 31 Januarie 2022 weer in bedryf gestel om gedurende die dag water te suiwer en gedurende die nag voorsien die boorgat water aan die munisipale reservoirs. Sedert Januarie 2022 was uitermate hoë temperature ervaar en as voorkomingsmaatreël is die aanleg weer in gebruik geneem.

Daar was op die begroting vir 2022/23 voorsiening gemaak vir die instandhouding van die ontsoutingsaanleg. Die elektriese kostes by die aanleg is hoog en daarom sal die aanleg slegs in werking gestel word gedurende krisis tye en vakansies.

Die munisipaliteit verseker die inwoners van Witsand dat die aanleg ten volle operasioneel is en dat die aanleg die nodige uitkomste bied waarvoor dit aanvanklik opgerig was.

Thank for your file upload