Afrikaans Afrikaans English EnglishXhosa Xhosa
Search

TYDELIKE SLUITING VAN SLANGRIVIER BIBLIOTEEK VERLENG

Neem asseblief kennis dat die herstelwerk aan die Slangriver Biblioteek langer duur as wat oorspronklik beplan was. Die Biblioteek sal nou eers op Woensdag, 26 Mei 2021 heropen. Verskoning word aangebied vir die ongerief en inwoners word bedank vir hulle geduld.

UITGEREIK: Hessequa Munisipaliteit

Search

Categories

Thank for your file upload