TYDELIKE SLUITING VAN MELKHOUTFONTEIN EN ALBERTINIA BIBLIOTEEK

image_pdfimage_print

Neem asb kennis dat die volgende twee biblioteke tydelik gesluit sal wees weens die installering van ʼn matte:

➡️Melkhoutfontein Biblioteek: 15 tot 17 Junie 2021

➡️Albertinia biblioteek: 21 tot 23 Junie 2021

Verskoning word aangebied vir die ongerief.

TEMPORARY CLOSURE OF MELKHOUTFONTEIN AND ALBERTINIA LIBRARY

Please note that the following two libraries will be temporarily closed due to the installation of carpets:

➡️Melkhoutfontein Library: 15 to 17 June 2021

➡️Albertinia Library: 21 to 23 June 2021

We apologise for the inconvenience.