Afrikaans Afrikaans English EnglishXhosa Xhosa
Search

TYDELIKE SLUITING VAN MELKHOUTFONTEIN BIBLIOTEEK: 12 – 30 April 2021

Neem asseblief kennis dat Melkhoutfontein Biblioteek vanaf 12 April tot 30 April 2021 weens herstelwerk gesluit sal wees. Verskoning word aangebied vir die ongerief.

Uitgereik: Hessequa Munisipaliteit

Search

Categories

Thank for your file upload