Afrikaans Afrikaans English EnglishXhosa Xhosa
Search

Tydelike Sluiting van kantore

Goeiedag

Geliewe kennis te neem dat die BEPLANNINGS KANTOOR asook die BEHUISINGS KANTOOR vandag gesluit word weens ‘n Covid geval.

Die kantore word vandag gesaniteer.

Beide kantore sal Donderdag 19 Augustus 2021 weer normale tyd open.

By voorbaat dankie vir begrip en geduld

Search

Categories

Thank for your file upload