Hessequa Municipality will henceforth also send out notifications regarding fines via WhatsApp.
In the past, notices were sent by post as well as SMS. However, we have thought it appropriate to also use other platforms to notify the public if violations have been committed.
All details will be contained in the message, as well as a photo of the vehicle in question. Please contact the Traffic Department at 028 713 7817 if you have any inquiries in this regard.
VERKEERSBOETES VIA WHATSAPP
Hessequa Munisipaliteit gaan voortaan kennisgewings ten opsigte van boetes ook per WhatsApp uitstuur.
In die verlede was kennisgewings per pos, asook SMS uitgestuur. Ons het dit egter goedgedink om ook ander platforms te gebruik om die publiek in kennis te stel indien oortredings begaan is.
Alle besonderhede sal in die boodskap vervat wees, asook ‘n foto van die betrokke voertuig. Indien daar enige onsekerheid bestaan kan die Verkeersafdeling geskakel word by 028 713 7817 vir enige navrae in die verband.