Stilbaai Library will be closed from 14 to 17 October 2024 due to a Provincial stock take. We apologise for the inconvenience.
Stilbaai Biblioteek sal vanaf 14 tot 17 Oktober 2024 weens ‘n Provinsiale voorraadopname gesluit wees. Verskoning word aangebied vir die ongerief.