Please note that the Slangrivier Library will be temporarily closed from 13 – 16 September 2021 due to stock take. We apologise for the inconvenience.
TYDELIKE SLUITING VAN SLANGRIVIER BIBLIOTEEK: 13 – 16 SEPTEMBER 2021
Neem asseblief kennis dat die Slangrivier Biblioteek vanaf 13 – 16 September 2021 weens voorraadopname gesluit sal wees. Verskoning word aangebied vir die ongerief.
UITGEREIK: Hessequa Munisipaliteit