Please note that the Albertinia Library will be temporarily closed from 01 – 07 October 2021 due to stock take. We apologise for the inconvenience.
TYDELIKE SLUITING VAN ALBERTINIA BIBLIOTEEK: 01 – 07 OKTOBER 2021
Neem asseblief kennis dat die Albertinia Biblioteek vanaf 01 – 07 Oktober 2021 weens voorraadopname gesluit sal wees. Verskoning word aangebied vir die ongerief.
UITGEREIK: Hessequa Munisipaliteit