Please note that Albertinia Library will be closed from 20 to 22 May 2024 due to maintenance work. We apologise for the inconvenience.
🚨 OPDATERING 👉 Verleng met nog n dag — TYDELIKE SLUITING: ALBERTINIA BIBLIOTEEK
Neem asb kennis dat Albertinia Biblioteek vanaf 20 tot 22 Mei 2024 weens onderhoudswerk gesluit sal wees. Verskoning word aangebied vir die ongerief.