Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu
Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu
Entrepreneurs Academy

SLUITING VAN MUNISIPALE KANTORE OOR PAASNAWEEK

Hessequa Munisipaliteit gee hiermee kennis dat alle munisipale kantore behalwe die kassier dienste op Donderdag, 06 April 2023 om 13:00 sal sluit. Munisipale kantore sal weer op Dinsdag, 11 April om 07h45 heropen.

Kassier dienste by al ons munisipale kantore, sowel as die Verkeersdepartement sal op Donderdag, 06 April 2023 oop bly volgens normale besigheidsure.

NEEM ASSEBLIEF KENNIS dat noodsaaklike dienste nie geraak sal word nie. Dit sluit wetstoepassing, brandweer, vullisverwydering en elektrisiteitsbystanddiens in wat normaalweg sal funksioneer.

Thank for your file upload