Hessequa Munisipaliteit gee hiermee kennis dat munisipale kantore op Donderdag, 02 April 2026 om 13:00 vir die Paasnaweek sal sluit. Munisipale kantore sal op Dinsdag, 07 April 2026 om 07h45 heropen.
Munisipale Kassierpunte
Munisipale kassiere sluit om 12:00 op Donderdag, 02 April 2026 en heropen om 08:00 op Dinsdag, 07 April 2026.
Verkeersdepartement
Kassiere by die Verkeersdepartement sluit om 11:00 op Donderdag, 02 April 2026 en heropen om 08:00 op Dinsdag, 07 April 2026.
NEEM ASSEBLIEF KENNIS dat noodsaaklike dienste nie geraak sal word nie. Dit sluit wetstoepassing, brandweer, vullisverwydering en elektriese bystanddiens wat soos normaal sal funksioneer, in.
24-Uur NOODnommer: 084 014 1828 of 028 713 2222
Na-ure: 028 713 7917 (Beheerkamer)
Huis- en strukturele brande: 084 014 1828 of 028 713 2222
Veld- en bosbrande: 044 805 5071 of 071 856 5719
Rapporteer foute by WhatsApp 071 598 3175 beskikbaar 24/7