Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu
Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu

RESERVOIR LEVELS CRITICAL DUE TO LOAD SHEDDING: 21 SEPTEMBER 2022

Please note that due to load shedding, our reservoir levels are extremely critical, and we are currently experiencing water interruptions in the Platbos area (Still Bay West). Our Technical Department is in the process of putting the necessary measures in place to address the situation. We apologise for the inconvenience and appeal to our residents to use water sparingly.

Neem kennis dat weens beurtkrag, ons reservoir vlakke uiters kritiek is en ervaar ons tans water onderbrekings in die Platbos area (Stilbaai Wes). Ons Tegniese Departement is tans besig om nie nodige maatreëls in plek te stel om die situasie aan te spreek. Verskoning word aangebied vir die ongerief. Inwoners word versoek om water asseblief spaarsamig te gebruik.

Thank for your file upload