Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu
Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu

PRESENTATION BY THE STILBAAI CANOE CLUB REGARDING THE RENTAL OF A PORTION OF ERF 907, STILBAAI WEST IN ORDER TO ERECT A STRUCTURE FOR STORING CANOES

You are hereby informed that the Stilbaai Canoe club will be hosting a presentation in the Stilbaai Community Hall on Monday, 13 November 2023 at 16:30. The presentation relates to the Canoe club’s application to Hessequa Municipality, for the rental of a portion of Erf 907, Stilbaai West in order to erect a structure. The public is hereby invited to attend the presentation.

KENNISGEWING:  VOORLEGGING DEUR DIE STILBAAI KANO KLUB INSAKE DIE HUUR VAN ‘N GEDEELTE VAN ERF 907, STILBAAI WES TEN EINDE ‘N STRUKTUUR OP TE RIG VIR DIE STOOR VAN KANO’S

U word hiermee in kennis gestel dat die Stilbaai Kano klub ‘n voorlegging gaan aanbied in die Stilbaai Gemeenskapsaal op Maandag, 13 November 2023 om 16:30.  Die voorlegging hou verband met die Kano klub se aansoek by Hessequa Munisipaliteit, vir die huur van ‘n gedeelte van Erf 907, Stilbaai Wes ten einde ‘n struktuur op te rig vir die stoor van kano’s. Die publiek word hiermee uitgenooi om die voorlegging by te woon.

Thank for your file upload