Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu
Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu

OVK IN ALBERTINIA: 11 – 12 AUGUSTUS 2021

Neem kennis dat die verteenwoordigers van die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) die Thusong Mobiele Uitreik in Albertinia op 11 en 12 Augustus 2021 gaan bywoon. Ons doen ʼn beroep op persone, veral ons jongmense wat nog nie geregistreer is nie, of adresse wil nagaan, om van hierdie geleentheid gebruik te maak.

Thank for your file upload