Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu
Afrikaans Afrikaans English English Sesotho Sesotho Xhosa Xhosa Zulu Zulu
Entrepreneurs Academy

Hessequa Munisipaliteit sal gebruik maak van ʼn nuwe telefoonstelsel en is die nuwe diensverskaffer volgens die nodige tender toekennings prosedure aangestel.

Moontlike telefoonstelselonderbrekings word voorsien met die implementering en oorskakeling na die nuwe stelsel op Maandag, 22 Augustus 2016 om 13:00 vir ongeveer twee ure. Alle moontlike stappe sal geneem word om die ongerief tot die minimum te beperk en word die gemeenskap se samewerking in hierdie verband versoek.

Geen verandering aan enige van die munisipale telefoonnommers sal plaasvind gedurende die oorskakeling van diensverskaffers nie. Alle munisipale telefoonnommer bly dus dieselfde.

Die gemeenskap sal geduld en samewerking in word waardeer.

Thank for your file upload