Please note that Hessequa Municipality has appointed Meyer Beton (contact person: Vian Eybers), for the upgrading of the sport grounds in Slangrivier. The following areas will be affected by the construction:
- Slangrivier sports grounds
The work is expected to commence on the 25 of May 2026 and the construction is anticipated to be completed before 30 June 2026. Noise associated with the construction activities will be experienced at times and access to properties will be provided.
Every effort will be made to minimise inconveniences, we thank you for your understanding and patience. For any enquiries, please contact Mr Vian Eybers on 072 844 9167 or Ms Shahida Kennedy on 061 541 7081.
Neem asseblief kennis dat Hessequa Munisipaliteit Meyer Beton (kontakpersoon: Vian Eybers), aangestel het vir die opgradering van die sport gronde in Slangrivier. Die volgende areas sal deur die konstruksie geraak word:
- Slangrivier sport gronde
Die werke sal op 25 Mei 2026 begin en die konstruksie sal na verwagting voor 30 June 2026 voltooi wees. Geraas wat met die konstruksie aktiwiteite geassosieer word, sal soms ervaar word en toegang tot eiendomme sal verskaf word.
Alle pogings sal aangewend word om ongerief te verminder, ons bedank u vir u begrip en geduld. Vir enige navrae kontak asseblief Mnr. Vian Eybers by 072 844 9167 of Me. Shahida Kennedy by 061 541 7081.