Please note the following dates for which roads will be affected:
Hessequa Municipality has appointed Kuqityiwe Construction (contact person: Sikulule Mjali), for the upgrading of the following roads:
- Construction in Market Street (Between Biggs Street and Van Aardt Street) and Middelton Street (From Sonop Avenue, past Swart Street, till the end of Middelton Street)
- 25 May 2026 – 30 June 2026
Properties on these roads will be affected by the construction and are urged to make alternative arrangements. Traffic control will be in place for the duration of the construction. Access to these properties will be made available, where possible.
Please note that the programme might be affected due to weather conditions.
We hereby thank the community for their patience.
For any enquiries you can contact Mr Sikulule Mjali on 061 468 0968 or Ms Shahida Kennedy on 061 541 7081.
Let asseblief op die volgende datums vir watter paaie geraak sal word:
Hessequa Munisipaliteit het Kuqityiwe Construction (kontakpersoon: Sikulule Mjali), vir die opgradering van die volgende paaie aangestel.
- Konstruksie in Markstraat (tussen Biggsstraat en Van Aardtstraat) en Middeltonstraat (van Sonoplaan tot die einde van Middeltonstraat)
- 25 Mei 2026 – 30 Junie 2026
Eiendomme in hierdie paaie sal deur die konstruksie geraak word en word dus versoek om alternatiewe reëlings te tref. Verkeersbeheer sal in plek wees vir die duur van die konstruksie. Toegang tot hierdie eiendomme, sal waar moontlik, beskikbaar gemaak word.
Neem asseblief kennis dat die program beïnvloed kan word as gevolg van weerstoestande.
Hiermee bedank ons die gemeenskap vir hul geduld.
Vir enige navrae kan u Mnr. Sikulule Mjali by 061 468 0968 of Me. Shahida Kennedy by 061 541 7081 kontak.