Hessequa Municipality intends to upgrade the old water line in Van Rensburg street in Riversdale. The upgrade will be done in phases. The Construction period amounts to 4 to 6 weeks. Traffic control will be applied during the time.
Any inquiries contact: Shahida Kennedy @ 028 713 7942 or Vian Eybers @ 072 844 9167.
We thank you for your patience.
Hessequa Munisipaliteit beoog om die ou waterlyn in Van Rensburg straat te Riversdal op te gradeer. Die opgradering sal in fases gedoen word. Die Konstruksie periode beloop 4 tot 6 weke. Verkeersbeheer sal toegepas word gedurende die tyd.
Enige navrae kontak: Shahida Kennedy @ 028 713 7942 of Vian Eybers @ 072 844 9167.
Die gemeenskap word bedank vir hul geduld.